Titelblad/Uitgewersbladsy
Redenering uit die Skrif
“Soos dit Paulus se gewoonte was, het hy . . . uit die Skrif met die Jode geredeneer. Hy het die Skrif uitgelê en daaruit aangetoon dat die Christus moes ly en uit die dood moes opstaan.”—Handelinge 17:2, 3, NAV.
Druk van 2009
Hierdie publikasie word nie verkoop nie. Dit word voorsien as deel van ’n wêreldwye Bybelonderrigtingswerk wat deur vrywillige bydraes ondersteun word.