Saakregister
Hierdie Saakregister gee nie elke aspek van elke hoofonderwerp aan nie. Blaai na die gepaste opskrif(te) op die voorafgaande bladsye en lees die tussenhofies om ander besonderhede te vind.
Aanbidding, ganse skepping verenig, 248
gebruik van beelde, 53, 56-60, 184, 291
kruis, 258
nie alle vorme deur God goedgekeur nie, 172
van Jesus, 235, 236
van mense, 151, 152
Aardbewings, laaste dae, 261, 266
waarom God dit toelaat, 284
bewys van skepping, 379, 380
ewige lewe op, 198, 199
genoeg plek as niemand sterf nie?, 29, 326, 327
oorlewendes daarop na einde van goddelose wêreld, 265, 433
planeet bly vir ewig, 25-27, 47
sal bewoners van hemel af terugkeer?, 27, 28, 434, 435
toekomstige Paradys, 252, 331-335
vorm van planeet, 79
Aartsengel, Jesus Christus, 238, 239
Aborsie, 29-31
Abraham, vroue, 203
Adam en Eva, 31-34
geskiedkundige persone, 32, 132
hemel hul bestemming?, 195
huwelik, 202
losprys vir afstammelinge, 274, 275
sonde—God se “plan”?, 33, 34, 312, 313
sonde, hoe moontlik, 384, 385
waarom ons ly weens Adam se sonde, 281-283
Afgrond, Satan beperk tot, 369
Afrikaanse Bybel, 84
Afvalligheid, 34-37
gesindheid teenoor afvalliges, 36, 37
kenmerke, 35, 36
Alfa en Omega, 102, 103
Antichris, 37-39
Apostels, Petrus die “rots”?, 39-41
vergifnis van sondes, 62
Apostoliese opvolging, 39-46
Petrus die “rots”?, 39-41
Petrus in Rome?, 43
reeks opvolgers, 43
“sleutels van die koninkryk”, 41-43
oorlewendes, 49, 50
waar gevoer, 47, 48
wat dit is, 46, 47
Babas, dood, 86
doop, 92
fetusgebreke, 283, 284
Babilon, antieke stad, 51, 52
belydenis, 62, 63
drome, 118
godsdiensinvloed vandag, 52-54
kruis, 256, 257
Petrus in Babilon, 43
triades van gode, 53
Babilon die Grote, geïdentifiseer, 51-55
moet dringend vlug, 55
Bedienaars, vroue, 418, 419
Beelde, 56-60
Babiloniese, 53
hulpmiddele in aanbidding?, 57
Maria, 291
van “heiliges”, 57, 58, 184, 185
Bekering, Jode, 242, 243
Koninkryk wag nie op wêreldbekering nie, 253, 254
Belydenis, 61-64
Bemoediging, 65-68
Besittings, lewe oorheers deur begeerte na, 150, 151
pronk met, 151
Besluite, vertroue op astrologie, 315
wat God se wil ignoreer, 149-152, 318
Bloed, 69-74
Bloedoortappings, alternatiewe, 71, 72
gebruik van mensebloed, 71
kinders, 72, 73
Boeddhis, getuig vir, 21, 22
Afrikaanse, 84
betroubaarheid van vertalings, 80, 81, 305, 306
bewyse van inspirasie, 76-80
persoonlike Skriflesing nie genoeg nie, 177, 182
Christene
getuies vir Jehovah en Jesus, 229
hoe om ware uit te ken, 157, 158, 178, 179, 395
Chronologie,
“tye van die nasies”, 209-211
Dag, lengte van skeppingsdae, 130, 383
Dateringsmetodes, 207, 208
Demone, invloed op nasies, 51, 349, 368
menslike gestalte aanneem?, 391
verantwoordelikheid vir goddeloosheid, 167
Diere, bloei vir voedsel, 69
siele, 375
vrede met mense, 252
Dode, doop vir, 93, 94
kan lewendes nie help of benadeel nie, 414, 415
opstanding, 65, 66, 251, 322-326
vakansiedae ter ere van, 404, 405
waar hulle is, 86
Adamitiese uitgewis, 251, 252
Babiloniese beskouing, 53
berigte van “’n ander lewe”, 87, 88
God se voorneme?, 85, 90, 269, 270
Jesus se dood anders, 273, 274
opstandingshoop, 65, 66, 251, 322-326
rookverwante, 122, 123
rougebruike, 88-90
tyd voorbestem?, 90, 91, 308, 309
Doop, met heilige gees, 93, 95
met vuur, 94, 95
“vir die dode”, 93, 94
waterdoop, 91-93
Drie-eenheid, 95-117
gestaaf deur tekste wat Trinitariërs gebruik?, 102-115
is basiese begrippe van die leerstelling Bybels?, 97-102
oorsprong van leer, 44, 53, 95, 96
posisie van diegene wat daaraan vashou, 115, 116
Droefheid, oor dood van dierbare, 88, 89
Drome, 117-119
Duiwel, 364-369
Dwelms, Bybelbeginsels, 119, 120, 122-124
hoe om weg te breek, 124, 125
tabak, 122-124
uitwerking, 121-124
Eenheid, alle rasse, 342, 343
ganse skepping, in aanbidding, 248, 249
Egskeiding, 204, 205
Esau, voorbestem?, 313
Evolusie, 125-133
dateringsmetodes, 207, 208
deur God gebruik?, 131, 132, 381
fossielverslag, 127, 128
meningsverskil onder wetenskaplikes, 126, 127
mutasies, 128, 129
prente van “aapmense”, 129
wetenskaplik?, 125, 126
‘Ewige pyniging’, 189-193
Filosofie, 133-136
Folterpaal, Jesus se dood, 254-256
Fossiele, evolusie, 127, 128
Gawes van die gees, waarom gegee, 158, 159
Gebed, 136-140
tot “heiliges”, 183, 184
tot Maria, 290, 291
waaroor ons tereg kan bid, 138, 139
wie se gebede God verhoor, 136-138
wie se gebede onaanneemlik is, 138
Gedenkmaal, betekenis, 140, 141
datum, 143, 144
embleme, 141, 142
wie gebruik embleme?, 142
identifisering van dié met heilige gees, 145, 146, 148, 393-396, 424
werkende krag van God, 97, 102, 144, 145
werkende lewenskrag—wat by die dood daarmee gebeur, 146-148, 377
Geestelikes en leke, onderskeid, 53
Gees van die wêreld, kenmerke, 148-152
Gehenna, 191, 192
Geloof, 152-155
geloof alleen nie genoeg nie, 155, 346
hoe verkry, 153, 154
waarom nie almal dit het nie, 152, 153
Gemeenskap
gesindheid van Getuies teenoor verbetering, 228, 229
Genesing, 155-160
gevaar van spiritistiese, 159, 389, 390
wonderdadige—vandag deur God se gees?, 156, 157, 160
Genetika, sleutel tot evolusie?, 128, 129
Genot, najaging van, 119, 120, 150
van huis tot huis, 226, 227
vir Jehovah en Jesus, 229
Geweld, 151
bewys van bestaan, 160-162, 166
“enigste ware God”, 101, 102, 165
Jesus ’n god, 101, 102, 104, 106, 107, 165, 232-234
se naam—waar aangetref in Bybelvertalings, 212-215
sonder begin, 163, 164
werklike persoon, 162, 163
(Kyk ook “Jehovah”.)
bewys dit daar is geen God nie?, 161, 162
teenspoed, God se straf?, 284, 285
waarom God dit toelaat, 168-170
waarom nadat Koninkryk opgerig is, 210, 211
waarom soveel, 167
wie daarvoor verantwoordelik is, 167, 312, 313
Godsdiens, 171-182
Babilon die Grote, 51-55
een ware geloof, 181, 182, 224
georganiseerde, 175-177
godsdiensvermenging, 174, 175
hoe om ware te identifiseer, 178, 179
iets goeds in almal?, 172, 173, 181
verlaat ouers se geloof, 173, 174
waarom soveel gelowe, 171, 172
wat Jehovah se Getuies onderskei, 219-221
Groot menigte, aardse hoop, 200
oorleef groot verdrukking, 433
Groot verdrukking, oorlewendes, 265, 433
Heelal, oorsprong, 79
Heilige gees: kyk “Gees”.
Heiliges, 182-187
beelde en relieke, 57, 58, 184, 185
gebede tot, 183, 184
stralekranse, 185
vry van alle sonde?, 186
Hel, 187-194
‘ewige pyniging’, in Openbaring, 190, 191
Gehenna, 191, 192
ryk man en Lasarus, 193
wie soontoe gaan, 188
Helse vuur, oorsprong van opvatting, 193, 194
Hemel, 194-201
getal wat hemel toe gaan, 199, 200
Here ‘daal uit hemel neer’, 431
liggame van persone in hemel, 237, 238, 320-322, 432
Maria se liggaam, 290
sal die wat hemel toe gaan, terugkeer aarde toe?, 27, 28, 434, 435
waarom sommige hemel toe gaan, 200, 201, 322
wanneer Christene hemel toe geneem word, 430-434
wegraping, 430-435
wie soontoe gaan, 195-197, 199, 200
Hindoe, getuig vir, 22
Homoseksualiteit, 371-374
144 000, al wat gered word?, 348
’n letterlike getal, 200
slegs natuurlike Jode?, 199
Hongersnode, laaste dae, 260, 261, 266
Hoofbedekking, waarom nodig, 419, 420
Hoofskap, 418
Hoogmoed, 149, 150
Huwelik, broer en suster, 205, 206
egskeiding, 204, 205
geslagsomgang voor, 371
hoe om te verbeter, 206
skeiding, 204
veelwywery, 203, 204
wetlike registrasie, 201, 202
Inspirasie, getuienis in Bybel, 76-80
Israel, geestelike, 245, 246
vervulling van Bybelprofesie, 244-246
Jaartalle, berekening van 1914, 209-211
ouderdomme voor Vloed, 208, 209
wetenskaplikes se dateringsmetodes, 207, 208
Jahweh, Jehovah of Jahweh?, 215-217
Jakob, voorbestem?, 313
vroue, 203
Jehovah, 212-219
belangrikheid van naam, 217, 218
enigste ware God, 101, 102, 104, 106-108, 165
heiliging van sy naam, 248
Jahweh of Jehovah?, 215-217
naam in Christelike Griekse Skrifte, 214, 215, 306
naam vir Jesus in “Ou Testament”?, 218, 219
naam—waar aangetref in verskillende Bybels, 212-214
sonder begin, 163, 164
(Kyk ook “God”.)
Jehovah se Getuies, 219-229
Amerikaanse geloof?, 221, 222
begin, 223, 224
enigste regte geloof?, 224, 225
hoe werk gefinansier word, 222
leringe wat hulle onderskei, 219-221
nie valse profete nie, 411, 412
verandering van beskouing, 226, 410, 411
waarom vervolg, 227
Jesus Christus, 229-240
bloot ’n goeie man?, 230, 231
dood, 273, 274
dood aan paal of kruis?, 254-256
‘Eersgeborene van skepping’, 98, 99
gebeure geassosieer met teenwoordigheid, 259-263, 426, 429, 430
geskiedkundige persoon, 229, 230
godheid, 117
herdenking van sy dood, 140-144, 296
Jehovah nie ’n naam vir, 218, 219
“kom in ’n wolk”, 428, 431, 432
leerstellings voortrefliker, 135, 136
met watter liggaam opgewek?, 237, 238, 320, 321
’n god, nie die God nie, 106-108, 232, 233
“rots”, 39, 40
tekste in Hebreeuse Skrifte wat na Jehovah verwys en op Jesus toegepas word, 104, 105
titels van Jehovah toegepas op, 102-104
uit ’n maagd, 287
Verlosser, 103, 104, 237, 240, 337, 338
waarom baie Jode hom nie aanvaar het nie, 231, 232
Jode, 241-246
getuig vir, 22, 23
uitverkore volk?, 241, 242
verwerping van Jesus as Messias, 231, 232
Judas Iskariot, voorbestem?, 313, 314
Juweliersware, vroue se gebruik, 421
Kain, vrou, 339, 340
Kersfees, 400-402
Kinders, 11
bloedoortappings, 72, 73
by Armageddon, 50
fetusgebreke, 283, 284
God se beskouing van ongeborenes, 30
God se kinders, 341, 342
kinderdoop, 92
Kinders van God, 341, 342, 422
heersers saam met Christus, 199-201, 422, 423
regering, 246, 247
“sleutels van die koninkryk”, 41-43
wanneer opgerig, 209-211, 252-254
wat dit sal bereik, 248-252
Kruis, Jesus se dood, 254-256
oorsprong van Christendom se, 256, 257
verering, 257, 258
Kultus, waarom Getuies nie een is nie, 222-223
Kwaaddoener, Paradysbelofte aan, 333-335
begin, in 1914, 264, 265
waarom so lank, 265, 266
Lewe, 268-273
aborsie, 29-31
ewige lewe, 12, 142, 143, 198, 199, 271, 272, 274-276
op ander planete?, 272, 273
uitwerking wat losprys op ons lewens moet hê, 278, 279
Liefde, Armageddon ’n skending van God s’n?, 50
kenmerk van ware geloof, 178, 179
ontbreek in wêreld, 13
verkoeling van, 261, 262
vir naaste, 176, 177
Losprys, 273-279
hoe Jesus se dood verskil het, 273, 274
kinders, 283, 284
waarom nodig, 274-276
watter uitwerking op hoe ons ons lewens gebruik?, 278, 279
wie baat vind, en waarom, 276-278
bewys dit daar is geen God nie?, 161, 162
kinders wat gebreklik gebore word, 283, 284
waarom God dit toelaat, 279-286
was dit God se voorneme?, 269, 270
wie daarvoor verantwoordelik is, 279, 280, 310
Maagd, Maria, 287, 288
Maria (Jesus se moeder), 286-293
gebede tot Maria, 290, 291
“Moeder van God”?, 288, 289
onbevlek ontvang?, 289, 290
verering, 291, 292
vleeslike liggaam in hemel?, 290
Materialisme, 150, 151, 316, 317
Mediums, boodskappe van dooies af, 388, 389, 416
Menseliggaam, bewys van skepping, 380, 381
gemaak om vir ewig te lewe, 272
Messias, waarom Jode Jesus verwerp het, 231, 232
Migael, identiteit, 238, 239
Mis, hoe dikwels?, 297
transsubstansiasie, 294, 295
verligting vir siele in vaevuur?, 297
Misdadigheid, 13
skerp toename in, 261, 262
Moedersdag, 406
“Moeder van God”, Maria, 288, 289
Mosaïese Wet, “seremoniële” en “sede”-dele, 359, 360
vergaan, 360, 361
Moslem, getuig vir, 23, 24
Mutasies, evolusie, 128, 129
Natuurrampe, waarom toegelaat, 284
1914, beskouing van sekulêre geskiedskrywers, 264, 265
Koninkryk opgerig, 209-211
Neutraliteit, 298-304
politieke betrokkenheid, 301, 302
vlae en volksliedere, 302, 303
vleeslike oorlogvoering, 299-301
New World Translation, 304-308
naam Jehovah in Christelike Griekse Skrifte, 306
soort vertaling, 304-306
verse wat oënskynlik ontbreek, 307
vertalers, 305
alles deur God voorsien en voorbestem?, 310-314
alles “die wil van God”?, 309, 310
vasgestelde “tyd om te sterwe”?, 308, 309
Nuwejaar, vierings, 404
Omgang, slegte, 317
Onafhanklikheid, gesindhede om te vermy, 318, 319
ware vryheid sonder Bybelstandaarde?, 316-318
“Onbevlekte Ontvangenis”, van Maria, 289, 290
Ongeregtigheid, laaste dae, 13, 67, 261, 262
Onsterflikheid
mensesiele nie onsterflik nie, 86, 87, 376, 377, 414, 415
oorsprong van Christendom se opvatting, 378, 379
Ontmoediging, 65-68
Oorlog, Armageddon, 46-51
Christelike beskouing, 299-301
eertydse Israel, 300
Katolieke Kerk, 45, 46
laaste dae, 259, 260
Oortappings, alternatiewe behandeling, 71, 72
onthouding van bloed, 69-71, 73, 74
Opstandigheid, 150
Opstanding, 319-327
aardse, 323-327
hemelse, 322
Jesus se liggaam ná, 237, 238, 320, 321
kontras met reïnkarnasie, 356
Organisasie, 327-331
bewys dat God een het, 327-330
identiteit van God se sigbare, 330, 331
nodig?, 175-177
Paradys, 331-335
kwaaddoener in Paradys, 333-335
Pase, 403, 404
Pessiektes, laaste dae, 261
Petrus, pouse nie opvolgers, 43
Rome of Babilon?, 43
“rots”?, 39-41
‘sleutels van koninkryk’, 41-43
Planete, lewe op ander?, 272, 273
Politiek, Christene se gesindheid, 301, 302
godsdiensbetrokkenheid, 54
vervulling van, 76-78, 209-211, 259-263, 351, 352
waarom ons moet belangstel, 337, 338
wat nog vervul moet word, 336, 337
Profete, identifisering van ware en valse, 407-410
Pyniging, ewige, in Openbaring, 190, 191
ryk man en Lasarus, 193
Rampe, waarom God natuurrampe toelaat, 284
Rasse, 338-343
gemeenskaplike oorsprong, 32, 338, 339
oorsprong van Swart mense, 341
redes vir eienskappe, 340
Redding, 343-348
eenmaal gered, altyd gered?, 345, 346
Jode, 242, 243
universele? 343-345
vir die wat nie “weer gebore” is nie?, 423, 424
Regering, 348-352
Christene se gesindheid teenoor sekulêre, 298, 299
God se Koninkryk, 246, 247, 351, 352
waarom menseheerskappy nie bevredig nie, 348-350
Reïnkarnasie, 352-357
bewys daarvan in Bybel?, 354, 355
verskil van Bybel se hoop, 356
vreemde gevoel van bekendheid met persone en plekke, 353
Relieke, verering, 184, 185
Revolusie, 350
Rook, 122-125
Rots, Christus, nie Petrus nie, 39-41
Rou, vir die dode, 88-90
Ryk man en Lasarus, gelykenis, 193
Sabbat, 357-364
betekenis vir Christene, 362, 363
weeklikse, vir Christene?, 357, 358
Salomo, vroue, 203, 204
Satan die Duiwel, god van hierdie wêreld, 367, 368
in afgrond, 368, 369
lei nasies na Armageddon, 51
’n geespersoon, 364-366
oorsprong, 366
owerste van die wêreld, 367, 368
uit hemel gewerp, 210, 211, 369
verantwoordelikheid vir goddeloosheid, 167
waarom toegelaat, 366, 367
Saul, het deur medium met “Samuel” gepraat, 388
Bybel se beskouing, 370, 371
homoseksualiteit, 371-374
voorhuwelikse, 371
Selibaat, 44, 45
Siekte, blywende genesing, 65, 159, 250
geloofsgenesing, 156, 157, 160
Siel, dood, 187, 188, 376, 377, 399
nie selfde as gees nie, 377
onsterflikheid—oorsprong van opvatting, 88, 378, 379
opstanding, 320
reïnkarnasie, 352-357
wat dit is, 374-376
Skepping, 379-383
duur daarvan, 383
ooreenkomste in bou, 382
oorsprong van grondstof, 382
wetenskaplikes se geloof daarin, 379-381
Skoonheidsmiddels, vroue se gebruik, 421
Slang, het met Eva gepraat, 32, 33
Sleutels van Koninkryk, 41-43
Soewereiniteit, geskil, 168, 169, 366, 367
Koninkryk verdedig Jehovah se, 248
Sonde, Adam s’n, God se “plan”?, 33, 34, 312, 313
belydenis, 64
heiliges sondeloos?, 186
hoe kon volmaakte skepsel sondig?, 384, 385
is daar deesdae sonde?, 385
Maria, vry van sonde?, 289, 290
uitwerking op verhouding met God, 386, 387
Speletjies, met waarsêery, 390, 391
Spiritisme, 387-392
breek weg van invloed, 392
dwelms, 120
moontlik om met die dode te praat?, 387-389
nadelig om spiritis te raadpleeg?, 389, 390
Spraak, ekstatiese, 393, 394
skeltaal, 151
Sterk drank
dagga gekontrasteer, 122
gevolge van onmatigheid, 317
ster het sterrewiggelaars na Herodes gelei, 401
Straf, ewige straf, 189-193
ná die dood?, 399
teenspoed ’n straf van God af?, 284, 285
Stralekrans, 185
Swart mense, vloek op Kanaän, 341
Tabak, 122-125
Talespraak, 393-397
bewys dat ’n persoon heilige gees het?, 393-395
hoe lank sou gawe duur?, 396
Teenspoed, straf van God af?, 284, 285
Teenwoordigheid, Christus s’n, 259-263, 426-430
Tien Gebooie, vergaan, 360, 361
Toekoms, waarom nie spiritisme gebruik nie, 390
wat Bybel voorspel, 13, 14, 248-252, 310, 311, 336, 337
Towery, 54
Trots, 149, 150
“Tye van die nasies”
hoe bereken, 209-211
Vaevuur, 397-399
grondslag vir leerstelling, 398
mis vir diegene in, 297
Vakansiedae, Kersfees, 400-402
Moedersdag, 406
Nuwejaar, 404
openbare vakansiedae, 406
Pase, 403, 404
ter gedagtenis aan “geeste van die afgestorwenes”, 404, 405
Valentynsdag, 406
Valse profete, 407-412
Jehovah se Getuies?, 411, 412
Veelwywery, 203, 204
Verdorwenheid, blywende verligting, 349, 350
Verdrukking, blywende verligting, 349, 350
Vergifnis
apostels gemagtig om te vergewe, 62
Verjaarsdag, 412-414
Verlosser, Jehovah, 103, 104
Jesus Christus, 103, 104, 240, 337, 338
Veroordeling, opstanding van, 324
Verse, Bybel—waarom sommige skynbaar weggelaat is, 307
Vertalings, betroubaarheid van Bybel, 80, 81, 305, 306
wanneer Bybelvertalings verskil, 106
Vervolging, bemoediging om te volhard, 66, 67
waarom Getuies vervolg word, 227, 263
Vlae, Christelike beskouing, 302, 303
Vloek, op Swart ras?, 341
Voedsel, dierevleis, 69
oorvloed onder Koninkryk, 250
Voedseltekorte, laaste dae, 260, 261
Volksliedere, Christelike beskouing, 302, 303
Voorbeskikking, Adam, 312, 313
Christene, 314
“dit is God se wil”, 309, 310
Jakob en Esau, 313
Judas Iskariot, 313, 314
(Kyk ook “Noodlot”.)
Voorbestemming: kyk “Noodlot”.
Voorkennis: kyk “Noodlot”.
Voorouers, bewys liefde terwyl hulle nog lewe, 415, 416
boodskap van afgestorwenes?, 87, 88, 416
dooies kan niemand help of benadeel nie, 414, 415
Voortekens, 390, 391
Vrees, laaste dae, 262, 263
vir die dode, 415
vir Jehovah, 219
Vriendelikheid, 13
Vroue, bedienaars, 418, 419
Bybel stel hulle nie as minderwaardige persone voor nie, 417, 418
hoofbedekking, 419, 420
posisie in Christelike huisgesin, 418
skoonheidsmiddels en juweliersware, 421
veelwywery, 203, 204
Vuur, aarde vernietig met vuur?, 26, 27
doop met, 94, 95
Waarheid, absolute waarheid, 83, 134
Waarsêery, speletjies, 390, 391
Wedergeboorte, 421-425
gered daarsonder?, 423, 424
het heilige gees daarsonder?, 424
waarom nodig, 422, 423
Wederkoms, 426-430
onsigbaar, 427-429
teenwoordigheid, 426, 429, 430
Wegraping, 430-435
Wêreld, 435-438
bekering, 253, 254
betekenis van toestande, 75, 76, 259-263
gesindheid van Christene teenoor, 179, 221, 304, 437, 438
godsdiensbetrokkenheid, 45, 54
oorlewendes van einde, 265
waak teen gees daarvan, 148-152
Werke, strook met geloof, 155, 346
Werkgeleenthede, Koninkryk sal voorsien, 14, 250, 351
Wetenskap, botsende beskouings oor evolusie, 125-127
Bybel is ontdekkings deur wetenskaplikes vóór, 79
geloof in God, 160, 161
geloof in skepping, 379-381
Wolke, Jesus “kom in ’n wolk”, 28, 430, 431
‘weggevoer in wolke’, 430, 431
Wonderwerke, hedendaagse, 156, 157, 408
Wysheid, menslike, 134-136
ware, 133, 134