Bybelvertalings wat in hierdie boek vermeld word
Tensy anders aangedui, kom Skrifaanhalings uit ’n hersiene uitgawe van die Afrikaanse Bybel van 1933 (AB). Die verduideliking van die afkortings wat vir ander Bybelvertalings gebruik is, word hieronder verstrek:
AS - American Standard Version (1901; soos gedruk in 1944), Amerikaanse Hersieningskomitee.
AT - The Bible—An American Translation (1935), J. M. Powis Smith en Edgar J. Goodspeed.
By - The Bible in Living English (1972), Steven T. Byington.
CBW - The New Testament—A Translation in the Language of the People (1937; soos gedruk in 1950), Charles B. Williams.
CC - The New Testament (1941; soos gedruk in 1947), Confraternity of Christian Doctrine Revision.
CKW - The New Testament—A New Translation in Plain English (1963), Charles K. Williams.
Dy - Die Katolieke Challoner-Douay Version (1750; soos gedruk in 1941).
ED - The Emphatic Diaglott (1864; soos gedruk in 1942), Benjamin Wilson.
Int - The Kingdom Interlinear Translation of the Greek Scriptures (1969).
JB - The Jerusalem Bible (1966), Alexander Jones, hoofredakteur.
JP - The Holy Scriptures According to the Masoretic Text (1917), Jewish Publication Society of America.
KJ - King James Version (1611; soos gedruk in 1942).
KNT - Die Katolieke Nuwe Testament (1938), uitgegee in Oudtshoorn.
Kx - The Holy Bible (1954; soos gedruk in 1956), Ronald A. Knox.
LB - Die Lewende Bybel (1982), Christelike Uitgewersmaatskappy.
LEF - The Christian’s Bible—New Testament (1928), George N. LeFevre.
LXX - Die Griekse Septuaginta.
Mo - A New Translation of the Bible (1934), James Moffatt.
NAB - The New American Bible, Sint Josef-uitgawe (1970).
NAV - Die nuwe Afrikaanse vertaling van 1983.
NE - The New English Bible (1970).
NTIV - The New Testament in an Improved Version (1808), uitgegee in Londen.
NW - New World Translation of the Holy Scriptures (1984).
Ro - The Emphasised Bible (1897), Joseph B. Rotherham.
RS - Revised Standard Version, Tweede uitgawe (1971).
Sd - The Authentic New Testament (1958), Hugh J. Schonfield.
TEV - Good News Bible—Today’s English Version (1976).
We - The New Testament in Modern Speech (1929; soos gedruk in 1944), Richard F. Weymouth.
Yg - The Holy Bible, Hersiene uitgawe (1887), Robert Young.