Titelblad/Uitgewersbladsy
Die Bybel—God se woord of die mens s’n?
©1989
Tensy anders aangedui, kom alle Skrifgedeeltes wat in hierdie boek aangehaal word uit ’n hersiene uitgawe van die Afrikaanse Bybel van 1933. Die afkorting NW staan vir New World Translation of the Holy Scriptures—With References, uitgawe van 1984, en die afkorting NAV staan vir die nuwe Afrikaanse vertaling wat in 1983 verskyn het.
Erkenning vir foto’s op buiteblad:
▪ Derde-eeuse papirus en Hebreeuse rol van Ester: The Trustees of the Chester Beatty Library, Dublin
▪ Borsbeeld van Aleksander die Grote: Musei Capitolini, Roma