“Bly . . . in die dinge wat jy geleer het”
Dit is wat die apostel Paulus aan jong Timoteus geskryf het (2 Timoteus 3:14). Noudat jy hierdie publikasie gelees het, weet jy van die talle goeie dinge wat God in die vooruitsig stel vir diegene wat hom liefhet. Maar jy moet aanhou om geestelik vordering te maak. Jehovah se Getuies sal jou met graagte help as jy nie reeds hierdie hulp ontvang nie. Skryf net aan Jehovah se Getuies by die gepaste adres hieronder as jy meer inligting wil hê of as jy wil hê dat een van Jehovah se Getuies jou tuis moet kom besoek om die Bybel gereeld en gratis met jou te studeer.