Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • je bl. 30-31
  • Verenig in die uitvoering van God se wil

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Verenig in die uitvoering van God se wil
  • Jehovah se Getuies—Verenig in die uitvoering van God se wil wêreldwyd
  • Soortgelyke materiaal
  • Deel 4—Getuies tot aan die uiterste van die aarde
    Jehovah se Getuies—Verkondigers van God se Koninkryk
  • Deel 2—Getuies tot aan die uiterste van die aarde
    Jehovah se Getuies—Verkondigers van God se Koninkryk
  • Deel 5—Getuies tot aan die uiterste van die aarde
    Jehovah se Getuies—Verkondigers van God se Koninkryk
  • Rig studente na die organisasie agter ons naam
    Ons Koninkryksbediening—1997
Sien nog
Jehovah se Getuies—Verenig in die uitvoering van God se wil wêreldwyd
je bl. 30-31

Verenig in die uitvoering van God se wil

Ons hoop dat die inligting in hierdie brosjure oor die bediening, vergaderinge en organisasie van Jehovah se Getuies jou as leser tot hegter omgang met hulle in die aanbidding van God sal aanspoor. Ons nooi jou om eerstehandse kennis oor die Getuies te verkry deur persoonlik met ’n gemeente van Jehovah se Getuies om te gaan en hulle byeenkomste by te woon. Dit sal grootliks bydra tot jou begrip van God se wil vir ons dag.—Titus 2:11-14.

Namate jy jou lewe na die Bybelse standaard vir goeie werke skik, sal jy ook die voorreg hê om saam met Jehovah se Getuies aan hulle werk deel te neem. Benewens die hartlike kameraadskap van ’n wêreldwye broederskap sal jy die vooruitsig hê om die einde van hierdie stelsel te oorleef en ’n nuwe stelsel te beërf waarin vrede en geregtigheid sal woon.—2 Petrus 3:13.

[Prente op bladsy 30, 31]

Tonele uit 18 van die meer as 200 lande en eilande waar Jehovah se Getuies verenig is in die uitvoering van God se wil

Nigerië

Oostenryk

Brasilië

Japan

Kanada

Guatemala

Argentinië

Duitsland

Taiwan

Finland

Suid-Afrika

Indië

Verenigde State

Fidji

Chili

Italië

Bolivia

Filippyne

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel