Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • ce bl. 3-4
  • Titelblad/Uitgewersbladsy

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Titelblad/Uitgewersbladsy
  • Lewe—Hoe het dit hier gekom? Deur evolusie of deur die skepping?
Lewe—Hoe het dit hier gekom? Deur evolusie of deur die skepping?
ce bl. 3-4

Titelblad/Uitgewersbladsy

Lewe—Hoe het dit hier gekom? Deur evolusie of deur die skepping?

Miljoene mense glo vandag aan evolusie. Miljoene ander glo weer aan die skepping. En ander weet nie wat om te glo nie. Hierdie boek is vir al sulke mense. Dit bevat ’n deeglik gedokumenteerde ondersoek na hoe lewe hier gekom het—en wat dit vir die toekoms beteken.

Tensy anders aangedui, kom alle Skrifgedeeltes wat in hierdie boek aangehaal word uit die hersiene uitgawe van die Afrikaanse Bybel van 1933. Die afkorting NW staan vir New World Translation of the Holy Scriptures, hersiene uitgawe van 1984, en die afkorting NAV staan vir die nuwe vertaling van die Afrikaanse Bybel wat in 1983 verskyn het.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel