Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 11
  • Die Sulammitiese oorblyfsel

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Die Sulammitiese oorblyfsel
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Ware liefde is seëvierend!
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1987
  • Rolmodel—Die Sulammitiese meisie
    Vrae wat jongmense vra—Antwoorde wat werk, Deel 2
  • ‘’n Liefde so sterk soos die dood’
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1980
  • Bybelboek nommer 22—Hooglied
    “Die hele Skrif is deur God geïnspireer en is nuttig”
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 11

Lied 11

Die Sulammitiese oorblyfsel

(Hooglied 6:13)

1. “O meisie van Sulam, vol liefde en trou,

Jou deugde is seldsaam,verkwikkend soos dou.

Jou spraak is soos heuning,jou lag soos ’n lied.

Jou vriendskap bekoor my,geliefd’Sulam miet.”

2. So spreek Christus Jesus,haar Herder en Heer.

Hy wil dat sy deel in sy ewige eer.

Hoe antwoord die skone so vas soos ’n muur

Haar Heer op sy vraag,as ’n les vir ons hier?

3. “Vol kome getrouheid kan niemand ooit huur.

Die gloed van die liefde is diévan ’n vuur.

Standhoudend soos Sjeool sal u liefde bly.

Soos vlamme van God is u liefde vir my.”

4. Weerstaan die versoekings, o “oorblyfsel”skoon.

Bly rein vir jou Herder,by hom gaan jy woon.

Jou reine vriendinne se harte loop oor,

Want jy stel ’n voorbeeld wat almal bekoor.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel