Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g20 nr. 2 bl. 16
  • Hulp is beskikbaar

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Hulp is beskikbaar
  • Ontwaak! – 2020
  • Soortgelyke materiaal
  • Nog hulp vir die familie
    Ontwaak! — 2018
  • Vind wysheid vir die daaglikse lewe op JW.ORG
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
  • Nog hulp vir ouers
    Ontwaak! – 2019
  • Ons amptelike webwerf—Ontwerp om ons en ander te help
    Ons Koninkryksbediening—2012
Sien nog
Ontwaak! – 2020
g20 nr. 2 bl. 16
’n Vrou sit gemaklik op ’n bank en lees die Bybel.

Hulp is beskikbaar

Het jy iemand vir wie jy lief is, aan die dood verloor?

  • Gaan na jw.org en soek “hulp vir dié wat treur”.

Het jy finansiële probleme?

  • Gaan na jw.org en soek “werk verstandig met jou geld”.

Het jy al ooit gevra: ‘Hoekom wil ek nog bly lewe?’

  • Gaan na jw.org en soek “waarom voortgaan?” en “is die lewe die moeite werd?”

Wat kan jy doen as jy ’n chroniese siekte het?

  • Gaan na jw.org en soek “hoe gesinne met chroniese siekte saamleef”.

Die Bybel het die beste raad wat elkeen in die gesin kan help om ’n goeie lewe te lei. Die beginsels daarin kan ’n mens help om jou denkvermoë te verbeter en om wyse besluite te neem. – SPREUKE 1:1-4.

Ons nooi jou om die Bybel te studeer. Kyk na die video Waarom moet jy die Bybel studeer?

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel