Inleiding
Vandag is flieks en TV-programme vol towenaars, hekse, vampiere en ander bonatuurlike karakters.
Wat dink jy? Is dit net onskuldige pret?
Dié Ontwaak! wys hoe gevaarlik hierdie soort vermaak is en dat dit eintlik van slegte geeste af kom.
Video nie beskikbaar nie.
Jammer, die video kon nie laai nie.