Inleiding
Ons leef in ’n wêreld wat vol gevaarlike siektes is. Hoe kan ons ons beskerm?
’n Ou boek vol wysheid sê: “Skerpsinnig is die een wat die rampspoed gesien en hom verberg het.”—Spreuke 22:3.
Hierdie “Ontwaak!” bespreek wat ons kan doen om ons teen siektes te beskerm.