Inhoudsopgawe
Nr. 1 2016
© 2016 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
Kan ’n persoon se gesindheid hom help om probleme die hoof te bied?
Wat sou jy sê?
Ja
Nee
Miskien
Die Bybel sê: “Was jy mismoedig in die dag van benoudheid? Jou krag sal gering wees.”—Spreuke 24:10.
3 VOORBLADONDERWERP
Jou gesindheid maak ’n verskil!
OOK IN HIERDIE NOMMER
7 Wat weet jy van Jehovah se Getuies?
MEER AANLYN
ARTIKELS
Die Bybel se antwoord sal jou dalk verbaas.
(Kyk onder BYBELLERINGE > ANTWOORDE OP BYBELVRAE)
VIDEO’S
Kyk na video’s van wat jongmense sê oor uitdagings in die lewe.
(Kyk onder BYBELLERINGE > TIENERS)