Inhoudsopgawe
April 2014
© 2014 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
VOORBLADONDERWERP
Waarom voortgaan?
BLADSYE 6-9
MEER AANLYN
TIENERS
Vind Bybelse antwoorde op tientalle vrae, onder andere:
• “Wat moet ek omtrent sexting weet?”
• “Sê nou ek is eensaam?”
• “Sê nou ek word afgeknou?”
Kyk ook na die witbord-tekenprent Wat is ’n ware vriend? in Engels.
(Kyk onder BYBELLERINGE > TIENERS)
KINDERS
Lees Bybelse prenteverhale. Gebruik die verskillende aktiwiteite om jou kinders te help om meer kennis in te neem van Bybelkarakters en sedelike beginsels.
(Kyk onder BYBELLERINGE > KINDERS)