Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g 10/12 bl. 32
  • Hulp om suksesvol te wees op skool

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Hulp om suksesvol te wees op skool
  • Ontwaak!—2012
Ontwaak!—2012
g 10/12 bl. 32
[Prent op bladsy 32]

Hulp om suksesvol te wees op skool

● Hoe kan ek stres in die klaskamer die hoof bied?

● Hoe kan ek beter punte kry?

● Hoe kan ek oor die weg kom met ’n moeilike onderwyser?

● Hoe kan ek my doelwitte bereik?

[Prent op bladsy 32]

Dit is net ’n paar van die onderwerpe wat bespreek word in Vrae wat jongmense vra—Antwoorde wat werk, Deel 1 en 2. 

Hierdie boeke bevat ook Bybelse raad oor jou vriendskappe, jou emosies en jou verhouding met diegene van die teenoorgestelde geslag.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel