Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g 6/12 bl. 32
  • Dit het my ’n slegte gewoonte help oorkom

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Dit het my ’n slegte gewoonte help oorkom
  • Ontwaak!—2012
Ontwaak!—2012
g 6/12 bl. 32

Dit het my ’n slegte gewoonte help oorkom

● Die boek Vrae wat jongmense vra—Antwoorde wat werk, Deel I, is verlede jaar vrygestel. Op bladsy 180 is daar ’n verduideliking van Spreuke 24:16, wat sê dat die regverdige sewe keer kan val en weer sal opstaan. Dit was ’n groot aanmoediging vir ’n jongmens wat gesê het: “Die prentjie op daardie bladsy het my gewys dat God my vordering raaksien. . . . Hierdie boek het my laat besef dat ek meer spesifiek kan wees in my gebede en God kan vra om my te help met my gevoelens van waardeloosheid. En ek sal tot hom kan bid voordat ek voor versoeking swig, wat my sal help om my slegte gewoonte te oorkom.

“Ek het die vertroue dat ek my probleem te bowe sal kom, al het ek oor die jare seker al meer as 77 keer geval. Ek voel nie meer dat ek die grootste sondaar op die planeet is nie.”

Jy kan hierdie boek aanvra deur die bygaande koepon in te vul en dit na die gepaste adres op bladsy 5 van hierdie tydskrif te pos.

□ Lewer asseblief hierdie boek by my af, sonder enige verpligting.

□ Tree asseblief met my in verbinding in verband met ’n gratis tuisbybelstudie.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel