Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g 11/11 bl. 32
  • Sy oupa is onlangs oorlede

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Sy oupa is onlangs oorlede
  • Ontwaak!—2011
Ontwaak!—2011
g 11/11 bl. 32

Sy oupa is onlangs oorlede

● “Ek is nie een van Jehovah se Getuies nie”, het ’n man aan die takkantoor van Jehovah se Getuies in Mexiko geskryf, “maar ek vind julle tydskrifte baie interessant. Een van die tydskrifte het verwys na die brosjure Wanneer ’n geliefde sterf. Dit het my aandag getrek, want my oupa is onlangs oorlede. Kan ek asseblief agt van hierdie brosjures kry om vir my familielede te gee om hulle te vertroos?”

Die brosjure Wanneer ’n geliefde sterf voorsien antwoorde op vrae soos: Hoe kan ek my smart verwerk? En watter hoop is daar vir die dooies? Dit gee die Bybel se verduideliking van wat die dood is sowel as wat die toestand van die dooies is. Dit bespreek ook God se belofte, deur middel van Jesus Christus, dat die dooies tot lewe op ’n gereinigde paradysaarde opgewek sal word.

Jy kan hierdie brosjure aanvra deur die bygaande koepon in te vul en dit te pos na die gepaste adres op bladsy 5 van hierdie tydskrif.

□ Lewer asseblief hierdie brosjure by my af, sonder enige verpligting.

□ Tree asseblief met my in verbinding in verband met ’n gratis tuisbybelstudie.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel