Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g 9/11 bl. 32
  • Hoe om God se vriend te wees

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Hoe om God se vriend te wees
  • Ontwaak!—2011
Ontwaak!—2011
g 9/11 bl. 32

Hoe om God se vriend te wees

● Dit is wat die brosjure met 32 bladsye Jy kán God se vriend wees! ons leer. Dit bevat onder meer hierdie treffende lesse: “God nooi jou om sy vriend te word” en “God is die beste vriend wat jy ooit kan hê”. Die doel van die brosjure is om die leser te help om die grondleerstellings van die Bybel te leer.

In die les “God se vriende sal in die Paradys lewe” verduidelik die brosjure wat God se voorneme met ons aarde is. Maar as ons wil lewe in die Paradys wat die Bybel belowe, moet ons leer hoe God wil hê ons hom moet dien. Lesse soos “Hoe om die ware godsdiens te vind” en “Verwerp valse godsdiens!” sal jou help om God se vriend te word en om sy guns te geniet. Ons is seker dat dit jou tot voordeel sal strek om hierdie brosjure te lees.

Jy kan ’n persoonlike Bybelstudie sowel as ’n eksemplaar van hierdie brosjure aanvra deur die bygaande koepon in te vul en dit na die gepaste adres op bladsy 5 van hierdie tydskrif te pos.

□ Lewer asseblief hierdie brosjure by my af, sonder enige verpligting.

□ Tree asseblief met my in verbinding in verband met ’n gratis tuisbybelstudie.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel