Wil jy graag die Bybel verstaan?
● Miljoene mense het dit reggekry met behulp van die studiehulp Wat leer die Bybel werklik? Die 19 hoofstukke daarin sluit die volgende onderwerpe in:
“Wat is die waarheid omtrent God?”
“Wie is Jesus Christus?”
“Waar is die dooies?”
“Lewe ons in ‘die laaste dae’?”
“Waarom laat God lyding toe?”
“Hoe om jou gesinslewe gelukkig te maak”
Jy kan ’n persoonlike Bybelstudie sowel as ’n eksemplaar van hierdie boek aanvra deur die bygaande koepon in te vul en dit na die adres op die koepon of na die gepaste adres op bladsy 5 van hierdie tydskrif te pos.
□ Lewer asseblief hierdie boek by my af, sonder enige verpligting.
□ Tree asseblief met my in verbinding in verband met ’n gratis tuisbybelstudie.