Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g 9/10 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Ontwaak!—2010
  • Soortgelyke materiaal
  • Hoe om eensaamheid die hoof te bied
    Ontwaak!—2004
  • Moenie toelaat dat eensaamheid jou lewe verwoes nie
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1994
  • Eensaamheid in ’n wêreld vol kommunikasiemiddele
    Ontwaak!—2010
  • Eensaamheid—Is jy vasbeslote om daarteen te stry en dit te bowe te kom?
    Ontwaak!—1993
Sien nog
Ontwaak!—2010
g 9/10 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

September 2010

Wat kan jy doen omtrent eensaamheid?

Watter faktore dra tot eensaamheid by? Wat kan jy doen om eensaamheid te voorkom? Hoe het ander hierdie negatiewe emosie oorkom?

3 Eensaamheid in ’n wêreld vol kommunikasiemiddele

4 Eensaamheid—Identifiseer die oorsake

6 Wat is die oplossings?

10 Die Bybel se beskouing Wat beteken dit om die ander wang te draai?

16 Joerte—Nomadewonings van Sentraal-Asië

18 Van ’n klein akkertjie tot ’n groot eikeboom

19 “Dit is dalk net ’n lied”

20 Jongmense vra

Wat kan ek doen as ek terneergedruk voel?

23 Is dit ontwerp?

Die graaftegniek van die knipmesmossel

24 Die Westelike Halfrond se “koning van die oerwoud”

29 Ons beskou die wêreld

30 Van ons lesers

31 Vir gesinsbespreking

32 ’n Positiewe verskil wat onderwysers oplet

Ek het die beste wedloop in my lewe betree 12

Een van Finland se topatlete het geleer van die Bybel se ‘wedloop om die lewe’. Lees van sy vreugdevolle volharding terwyl hy daarna streef om die prys te verkry.

Die indrukwekkende hemoglobienmolekule—’n Wonder van ontwerp 26

Hemoglobien gee bloed sy rooi kleur. Vind uit waarom ons nie daarsonder kan lewe nie.

[Foto-erkenning op bladsy 2]

Published in Aamulehti 8/21/1979

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel