In hierdie nommer
● Watter sewe faktore kan help om jou huwelik suksesvol te maak? Sien bladsye 3-9.
● Hoe kan adolessente hulle ouers beter leer ken? Sien bladsye 10-13.
● Is dit ’n goeie idee om voor die huwelik saam te bly? Sien bladsye 28-29.
● Hoe kan jy sukses behaal as ’n enkelouer? Sien bladsye 26-27.
● Hoe kan kinders gehelp word om hulle ouers se egskeiding te verwerk? Sien bladsye 18-21.
Dit is net ’n paar van die vrae oor die gesinslewe wat in hierdie spesiale uitgawe van “Ontwaak!” bespreek word.
Wil jy graag meer inligting hê? Vul die bygaande koepon in en pos dit na die adres op die koepon of na die gepaste adres op bladsy 5 van hierdie tydskrif.
□ Lewer asseblief hierdie boek by my af, sonder enige verpligting.
□ Tree asseblief met my in verbinding in verband met ’n gratis tuisbybelstudie.