Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g 3/08 bl. 32
  • Die belangrikste gebeurtenis in die geskiedenis

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Die belangrikste gebeurtenis in die geskiedenis
  • Ontwaak!—2008
Ontwaak!—2008
g 3/08 bl. 32

Die belangrikste gebeurtenis in die geskiedenis

Die gebeurtenis was die dood van Jesus Christus. Waarom was dit so belangrik?

Dit het bewys dat God volkome geregverdig is en dat ’n mens volmaakte onkreukbaarheid teenoor God kan handhaaf.

Dit het vir die mensdom die vooruitsig op ewige lewe in ’n aardse Paradys moontlik gemaak.

Jesus self het die aand voordat hy gesterf het die herdenking van sy dood ingestel. Dit was ’n eenvoudige seremonie. Gedurende die seremonie het Jesus vir sy dissipels gesê: “Hou aan om dit tot my gedagtenis te doen.”—Lukas 22:19, 20.

Sal jy onthou?

Jehovah se Getuies nooi jou om hierdie allerbelangrikste gebeurtenis in die geskiedenis saam met hulle te herdenk. Hierdie jaar is die datum Saterdag 22 Maart, ná sononder. Vind asseblief by ’n Koninkryksaal naby jou uit wat die presiese tyd en plek is. Geen kollekte sal opgeneem word nie, en besoekers word genooi om na ’n leersame toespraak te luister en die eenvoudige verrigtinge waar te neem.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel