Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g 7/06 bl. 32
  • Gesinsgeluk—Is dit moontlik?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Gesinsgeluk—Is dit moontlik?
  • Ontwaak!—2006
Ontwaak!—2006
g 7/06 bl. 32

Gesinsgeluk—Is dit moontlik?

’n Jong moeder het verlede jaar na die takkantoor van Jehovah se Getuies in Mexiko geskryf en hulp gevra om ’n gelukkige gesinslewe te hê. Sy het verduidelik dat sy dit geniet het om die Ontwaak! te lees en het gesê:

“Ek is al drie jaar getroud en wil graag raad en wenke hê om ’n goeie gesin te bou. Ek en my man het twee jaar gelede ’n pragtige seuntjie gekry, en ek wil hom ook graag goed grootmaak.”

Hierdie moeder het gehoor van die boek Die geheim van gesinsgeluk en het geskryf om ’n eksemplaar aan te vra. Duisende ander het dieselfde gedoen. Nadat hulle dit gelees het, het hulle gesê hoe nuttig dit was. Van die boek se leersame hoofstukke is “Voed jou kind van kleins af op”, “Beskerm jou gesin teen verderflike invloede” en “Handhaaf vrede in julle huisgesin”.

Jy kan die boek Die geheim van gesinsgeluk aanvra deur die bygaande koepon in te vul en dit na die adres op die koepon of na ’n gepaste adres op bladsy 5 van hierdie tydskrif te pos.

□ Lewer asseblief die boek Die geheim van gesinsgeluk by my af, sonder enige verpligting.

□ Tree asseblief met my in verbinding in verband met ’n gratis tuisbybelstudie.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel