Die Bybel—God se woord of die mens s’n?
DIE MODERNE WÊRELD het te veel probleme. Huwelike verbrokkel. Gesinsgeweld kom oral voor. Honderdmiljoene ly honger. Misdaad vier hoogty. Vrede en veiligheid ontwyk die mens. Waarom is die wêreld so? Is daar enige oplossings?
Die Bybel bied nie net antwoorde op hierdie vrae nie, maar dit voorsien ook riglyne vir die daaglikse lewe. Behoort ons dan nie belang te stel in wat die Bybel sê nie?
Party mense beweer dat die Bybel maar net ’n versameling mites, legendes en volkswyshede is. Maar ander is oortuig dat die Bybel die geïnspireerde Woord van God is. Watter beskouing is reg? Die boek Die Bybel—God se woord of die mens s’n? sal jou help om daardie vraag te beantwoord. Ons nooi jou om self die feite te ondersoek. Dit sal heel moontlik jou lewe vir ewig verander.
Jy kan hierdie koepon invul en dit na die adres op die koepon of na die gepaste adres op bladsy 5 van hierdie tydskrif pos.
□ Lewer asseblief die boek Die Bybel—God se woord of die mens s’n? by my af.
□ Tree asseblief met my in verbinding in verband met ’n gratis tuisbybelstudie.
[Foto-erkenning op bladsy 32]
Aleksander die Grote: Roma, Musei Capitolini