Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g02 5/8 bl. 32
  • ’n “Kragtige boekie”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • ’n “Kragtige boekie”
  • Ontwaak!—2002
Ontwaak!—2002
g02 5/8 bl. 32

’n “Kragtige boekie”

Toe ’n jong man uit sy werk by ’n bank in Chicago, Illinois, VSA, bedank het om sy studies voort te sit, het ’n kollega vir hom ’n eksemplaar gegee van die boek Is daar ’n Skepper wat vir jou omgee? Later het sy ’n brief van die man ontvang. Hy het geskryf:

‘Dis waarlik ’n kragtige boekie wat jy vir my gegee het! Ek lees dit nou al die afgelope paar weke, en dit bevat werklik grondige argumente. Ek stel veral belang in die sterrekundige en geologiese argumente dat die skepping “’n doelbewuste intellektuele daad” was. Ek het ook gehou van die klem wat op die Bergpredikasie gelê is.’

Nadat mense die boek Is daar ’n Skepper wat vir jou omgee? gelees het, het dit baie van hulle beweeg om dieper na te dink oor die oorsprong, asook die doel van die lewe. Nog belangriker, baie is gehelp om ingeligte gevolgtrekkings te maak.

Jy kan ’n eksemplaar van hierdie boek met 192 bladsye aanvra deur die bygaande koepon in te vul en dit na die adres op die koepon of na die gepaste adres op bladsy 5 van hierdie tydskrif te pos.

□ Lewer asseblief die boek Is daar ’n Skepper wat vir jou omgee? by my af.

□ Tree asseblief met my in verbinding in verband met ’n gratis tuisbybelstudie.

[Foto-erkenning op bladsy 32]

Bo: Courtesy of Anglo-Australian Observatory, photograph by David Malin; boekomslag: J. Hester and P. Scowen (AZ State Univ.), NASA

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel