Inhoudsopgawe
8 Maart 2000
Hedendaagse Slawerny—Die einde is naby!
Miljoene mense, veral vroue en kinders, lei ’n slawelewe. Hoe sal hierdie slawerny eindig?
9 Hedendaagse slawerny—Die einde is naby!
18 “Spinnerakkant”—Paraguay se fassinerende handwerk
20 Sal groter gewetensvryheid in Mexiko toegelaat word?
22 Noah—He Walked With God—Hoe die video gemaak is
31 ’n Buitengewone begraafplaas
Atene se beroemde verlede en uitdagende toekoms 13
Antieke Atene is bekend as die oorsprong van demokrasie en Griekse filosofie. Vandag moet die uitgestrekte metropolis unieke uitdagings die hoof bied.
Goedgelowigheid is ’n gewilligheid om te maklik te glo. Geloof moet op betroubare bewyse gegrond wees. Wat moedig die Bybel aan?
[Foto-erkennings op bladsy 2]
VOORBLAD: Kloksgewys van regs bo: UN PHOTO 148000/Jean Pierre Laffont; UNITED NATIONS/ J.P. LAFFONT; J.R. Ripper/RF2; J.R. Ripper/RF2; UN PHOTO 152227 by John Isaac
UNITED NATIONS/J.P. LAFFONT
Drawings of Albrecht Dürer/ Dover Publications, Inc.