Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g98 12/8 bl. 32
  • Moet ’n ontwerp ’n Ontwerper hê?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Moet ’n ontwerp ’n Ontwerper hê?
  • Ontwaak!—1998
Ontwaak!—1998
g98 12/8 bl. 32

Moet ’n ontwerp ’n Ontwerper hê?

Dit is ’n vraag waaroor baie mense vandag nadink. Wat dink jy? ’n Man van Virginië, VSA, het geskryf:

“Ek het so pas Lewe—Hoe het dit hier gekom? Deur evolusie of deur die skepping? klaar gelees. Ek het gedink dat dit baie goed nagevors en gedagteprikkelend is. Ek het die boek ’n paar jaar gelede by een van julle sendelinge in Summerville, Suid-Carolina, VSA, gekry.

“Ek het die boek sowel as die wetenskaplike verdediging van die skepping daarin werklik waardeer. Weens julle boek dink ek nie meer dat die evolusieteorie geldig is nie. Alhoewel ek my hele lewe al ’n Rooms-Katoliek is, het ek hierdie boek sowel as die besprekings met party van die sendelinge van Jehovah se Getuies baie geniet.”

As jy ook graag betroubare bewyse wil hê dat lewe nie per toeval ontstaan het nie, kan jy gerus skryf aan Wagtoring, Privaatsak X2067, Krugersdorp, 1740, Suid-Afrika, of na die gepaste adres op bladsy 5. Ons sal met graagte vir jou meer inligting stuur oor hoe jy die brosjure met 32 bladsye Wat is die doel van die lewe? Hoe kan jy dit vind? kan kry. Leer oor die wonderlike ontwerp van lewende wesens en waarom ontwerpe soos hierdie ’n Ontwerper moet hê.

◻ Stuur vir my meer inligting oor hoe ek die brosjure Wat is die doel van die lewe? Hoe kan jy dit vind? kan kry.

◻ Kom asseblief met my in aanraking in verband met ’n gratis tuisbybelstudie.

[Foto-erkenning op bladsy 32]

Alle sketse: The Complete Encyclopedia of Illustration/J. G. Heck

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel