Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g98 11/22 bl. 32
  • Dit vind oral ingang

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Dit vind oral ingang
  • Ontwaak!—1998
Ontwaak!—1998
g98 11/22 bl. 32

Dit vind oral ingang

“DIE brosjure wat julle uitgee, Wat vereis God van ons?, was baie goed. Ek is net tien jaar oud, maar ek verstaan dit, en dit het maklik gelees. Ek het dit baie goed gevolg, en toe ek by les 16 kom, wou ek dit eers nie lees nie omdat ek so baie van die brosjure gehou het. Ek het gewens daar was nog lesse.”

Die brosjure, waarvan die buiteblad hier getoon word, is nie net vir kinders bedoel nie. Maar die materiaal word op so ’n duidelike, eenvoudige manier aangebied dat kinders die basiese leerstellings van die Bybel kan verstaan sowel as die soort gedrag wat God van ons vereis. Die brosjure beantwoord byvoorbeeld vrae soos: Hoe behoort ons leuens te beskou? Mag ’n mens dobbel? Is dit verkeerd om dronk te word? Is dit gepas vir ongetroudes om geslagsomgang te hê?

As jy skryf aan Wagtoring, Privaatsak X2067, Krugersdorp, 1740, Suid-Afrika, of na die gepaste adres op bladsy 5, sal ons graag vir jou meer inligting stuur oor hoe jy hierdie brosjure met 32 bladsye Wat vereis God van ons? kan ontvang. Die 16 lesse daarin is as ’n Bybelstudiekursus ontwerp. Sommige van die lesse het titels soos “Wat is God se voorneme met die aarde?”, “Wat is die Koninkryk van God?”, “Gesinslewe wat God behaag” en “Gedrag wat God haat”.

□ Stuur asseblief vir my meer inligting oor hoe ek die brosjure Wat vereis God van ons? kan bekom.

□ Tree asseblief met my in verbinding in verband met ’n gratis tuisbybelstudie.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel