Inhoudsopgawe
22 November, 1997
Peste—Sal dit ooit eindig?
Ondanks mediese en wetenskaplike vooruitgang neem epidemies en siektes geweldig toe. Vervul peste in hierdie 20ste eeu Bybelse profesieë oor die tyd van die einde? Sal ons ooit in ’n wêreld sonder siekte lewe?
3 Die Swart Dood was nie die einde nie
9 Peste—’n Teken van die einde?
13 Die skoonheid van die Alpynse Nasionale Parke
24 Verstaan die vrees om te hakkel
31 Wat het van al die kabeljou geword?
32 Lei alle godsdienste na God?
Ses maniere om jou gesondheid te beskerm 11
Lees van ses stappe wat jy kan volg om jou en jou gesin teen kieme te beskerm wat jou gesondheid kan benadeel.
Padwoede—Hoe kan jy dit die hoof bied? 21
Motoriste wat hulle humeur verloor en die geweld wat daaruit voortspruit, is ’n verergerende probleem. Wat kan jy doen om jou teen padwoede te beskerm?