Inhoudsopgawe
8 November, 1997
Geraas—Ons ergste vorm van besoedeling?
Vind jy dat dit moeilik is om weg te kom van voortdurende geraas? Irriteer geraas jou? Jy is een van miljarde wat weens hierdie hedendaagse vorm van besoedeling ly. Hoe kan jy verligting kry?
3 Geraas—’n hedendaagse steurnis
5 Geraas—Wat jy daaromtrent kan doen
8 Rus en vrede—Sal ons dit ooit geniet?
10 Espresso—Koffie op sy beste
20 Die Etruskers—’n Raaisel wat steeds voortleef
32 “Ek dank die Getuies vir ’n wonderlike saterdag”
Die man wat die wêreld ontsluit het 12
Almal het al van Columbus gehoor. Maar wie was die eerste seevaarder wat om die aarde gevaar het? Hy was ’n onverskrokke Portugese ontdekkingsreisiger. Met watter teëspoed het hy te kampe gehad? Hoe het hy gesterf?
Regverdig armoede dat ’n mens steel? 18
Party sê dat ’n mens moet steel om aan die lewe te bly as jy arm is. Laat die Bybel hierdie beskouing toe?
[Foto-erkenning op bladsy 2]
Robin Hood: General Research Division/The New York Public Library/Astor, Lenox and Tilden Foundations