Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g97 9/22 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Ontwaak!—1997
Ontwaak!—1997
g97 9/22 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

22 September, 1997

Pas op vir swendelaars!

Hulle is slim bedrieërs wat mense uitbuit en mislei. Wees versigtig—jy kan hulle volgende teiken wees! Hoe gaan hulle te werk? Wat kan jy doen om jouself te beskerm?

3 Pas Op! Swendelaars aan die werk

6 Bejaardes as teiken

9 Swendelary in die naam van godsdiens

11 Hoe om kinders se gesondheid te beskerm

12 Jongmense vra . . .

Wat is fout daarmee om geld te maak?

18 Houtsnywerk—’n ou Afrikakunsvorm

25 Kokos-eiland sy verhale van verborge skatte

28 Ons beskou die wêreld

30 Van ons lesers

31 Geheim van insekvlug opgelos

32 Dit laat hoop opvlam

Die jagluiperd—die vinnigste van alle katte 15

Wat stel hierdie pragtige gespikkelde dier in staat om so blitsvinnig te hardloop? Wie is die jagluiperd se grootste vyand?

Jou gehoor—’n kosbare gawe 21

Jou gehoor is ’n belangrike manier waarop jy met die wêreld om jou in voeling bly. Neem jy dit as vanselfsprekend aan?

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel