Inhoudsopgawe
8 April, 1997
’n Aardwye Tuin—’n Droom of ’n toekomstige werklikheid?
Mense hou van vreedsame tuine met hulle blomme, plante, strome en mere. Lees gerus hoe die hele aarde ’n pragtige tuin gaan word.
4 ’n Kykie na ’n paar welbekende tuine
8 Die weg terug na die paradys
16 Klein ligdraertjies van Nieu-seeland
19 Ek het uiteindelik die waarheid gevind
31 Vroue leef langer maar nie noodwendig beter nie
32 ’n Opvoedkundige hulpmiddel vir die lewe
Seksuele uitbuiting van kinders—’n wêreldwye probleem 11
Dit word “die barbaarsste en walglikste soort misdaad” genoem. Wat is die oplossing?
Kan ’n huwelik ná ontrouheid gered word? 23
Moet die huweliksband verbreek word wanneer een maat ontrou is?