Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g97 3/8 bl. 32
  • Die aand om te onthou

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Die aand om te onthou
  • Ontwaak!—1997
Ontwaak!—1997
g97 3/8 bl. 32

Die aand om te onthou

SONDAG, 23 MAART 1997

DIE AAND voordat Jesus Christus gesterf het, het hy met sy apostels die herdenking van sy dood ingestel. By ’n eenvoudige maaltyd waartydens hy wyn en ongesuurde brood as simbole gebruik het, het Jesus beveel: “Hou aan om dit tot my gedagtenis te doen.”—Lukas 22:19.

Jehovah se Getuies nooi jou hartlik uit om hierdie jaarlikse Gedenkmaal saam met hulle te herdenk. Vanjaar sal dit ná sononder op Sondag, 23 Maart, gehou word, die datum wat met 14 Nisan op die Bybel se maankalender ooreenstem. Vind asseblief by Jehovah se Getuies in jou omgewing uit presies waar en hoe laat dit gehou sal word.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel