Inhoudsopgawe
22 Januarie, 1997
Verdraagsaamheid—Het die wêreld te ver gegaan?
Verdraagsaamheid vereis balans, en dit is nie maklik om die regte balans te handhaaf nie. Ons is soos die pendulum van ’n staanhorlosie wat van die een kant na die ander swaai. Soms betoon ons te min verdraagsaamheid; soms te veel.
3 Verdraagsaamheid—Van die een uiterste na die ander
4 Behoorlike balans kan jou lewe aangenaam maak
7 Buigsaam, en tog gebonde aan goddelike standaarde
18 Waarom die gras groen—is ’n noukeuriger ondersoek na fotosintese
31 Emmy Zehden-weg—die verhaal agter die naam
32 ’n Boek waarvan daar baie gehou word
Florida se Everglades—’n wanhopige hulpgeroep uit die natuur 13
Besorgde omgewingsdeskundiges waarsku dat die Everglades besig is om te sterf. Kan hierdie verstommende “rivier van gras” gered word?
“Wanneer ek swak is, dan is ek kragtig” 23
Wanneer gestremde mense hulle ywerig in Jehovah se diens inspan, maak hulle gebruik van “krag wat bo die normale is”.—2 Korintiërs 4:7.