Inhoudsopgawe
8 Oktober, 1996
Kan regerings ’n einde maak aan misdaad?
Was jy of jou geliefdes al ooit die slagoffer van misdaad? Selfs al was julle nie, sal jy steeds bly wees om te weet dat daar ’n regering is wat binnekort ’n einde gaan maak aan misdaad. Maar hoe? En watter regering?
3 Is daar ’n land wat vry is van misdaad?
4 Die stryd om ’n einde te maak aan misdaad
6 Uiteindelik—’n Regering wat ’n einde sal maak aan misdaad
9 Wie moet oor die grootte van ’n gesin besluit?
12 Die radio—’n Uitvindsel wat die wêreld verander het
31 Hulle kouery lei tot ellende
32 “Raadpleeg eerder die Ontwaak!”
’n Delikate dog geharde reisiger 15
Vlinders is pragtige skepseltjies. Een soort migreer duisende kilometers ver.
Sekelselanemie—Kennis is die beste verdediging 22
Wie word daardeur geteister? Wat kan daaromtrent gedoen word?
[Foto-erkennings op bladsy 2]
Parks Canada/J. N. Flynn
Koepel op buiteblad en op bladsy 2: U.S. National Archives photo