Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g96 9/22 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Ontwaak!—1996
Ontwaak!—1996
g96 9/22 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

22 September, 1996

Is ons aanspreeklik vir ons dade?

Daar is vandag ’n neiging om onaanvaarbare gedrag te regverdig met die verskoning: “Dis nie my skuld nie!” Daar is ook baie wat aanvoer dat dit in ons gene is om ’n afwykende lewenstyl aan te neem, en daarom gee ons maar net aan ons natuurlike neigings toe.

3 “Dis nie my skuld nie”

4 Bepaal ons gene wat met ons gaan gebeur?

8 Verkry nóú beheer oor jou lewe!

16 Sterwende koraalriwwe—Is die mens daarvoor verantwoordelik?

19 Wat kan gedoen word om koraalriwwe te red?

21 Jongmense vra. . .

Hoe kan ek pret hê?

24 Die band tussen ’n ma en haar kleintjies

25 ’n Ongelooflike ontmoeting

26 Tinnitus—’n geraas waarmee jy moet saamleef?

28 Ons beskou die wêreld

30 Van ons lesers

31 ’n Gemeenskap wat op pale woon

32 ‘Kry asseblief vir my 100 eksemplare’

Gebruik geneesmiddels verstandig 11

Dit is nie verbasend dat Afrikane groot vertroue in geneesmiddels het nie. Entstowwe het hulle sterftesyfer geweldig verminder.

Koraal word bedreig en sterf uit 14

Dit is so ongelooflik mooi! Wat kan gedoen word om dit te red?

[Foto-erkenning op bladsy 2]

Fiji Visitors Bureau

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel