Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g96 3/22 bl. 32
  • ’n Aand ter herdenking

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • ’n Aand ter herdenking
  • Ontwaak!—1996
Ontwaak!—1996
g96 3/22 bl. 32

’n Aand ter herdenking

JY WORD UITGENOOI

JAARLIKSE HERDENKING VAN DIE DOOD VAN JESUS CHRISTUS

DINSDAG, 2 APRIL 1996

KONINKRYKSAAL VAN JEHOVAH SE GETUIES

Jesus het self die aand voor sy dood ’n herdenking van sy dood ingestel. Dit was ’n eenvoudige seremonie. Jehovah se Getuies nooi jou om hierdie belangrike gebeurtenis saam met hulle by die Koninkryksaal naaste aan jou te vier. Vind by die plaaslike Getuies van Jehovah uit presies hoe laat en waar die vergadering sal wees.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel