Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g96 1/22 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Ontwaak!—1996
Ontwaak!—1996
g96 1/22 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

22 Januarie, 1996

Die ontsagwekkende heelal—Waar het dit vandaan gekom?

Waarom is ons hier? Waar gaan ons heen? Wat is die doel van dit alles? Word die skepping deur die oerknalteorie verklaar? Die Hubble-teleskoop laat vrae ontstaan, en kosmoloë sê daar is iets wat ontbreek. Wat is dit?

3 Wat die oerknalteorie verklaar—en wat nie

6 So geheimsinnig, en tog so pragtig

11 ‘Iets ontbreek’—Wat is dit?

15 Jongmense vra . . .

Wat moet ek doen as ’n vriend in die moeilikheid beland?

21 Waak teen ageletterdheid

28 Ons beskou die wêreld

30 Van ons lesers

31 Jehovah se Getuies dra by tot vooruitgang in hartchirurgie

32 “Dankie dat julle my gehelp het om van Jehovah te leer!”

Tabakmaatskappye in ’n vuurstorm vasgevang 18

Tweeduisend inkriminerende dokumente het aan die lig gekom wat getoon het dat die maatskappye meer oor tabak se gevare geweet het as wat hulle erken het.

Pasop vir die ‘oë van die rivier’! 24

Australië se soutwaterkrokodil is een van die grootste en gevaarlikste van die wêreld se 12 krokodilsoorte

[Foto-erkenning op bladsy 2]

Met vriendelike vergunning van Australian International Public Relations

[Foto-erkenning op bladsy 2]

Buiteblad en agtergrond op bladsy 2: Met vriendelike vergunning van Anglo-Australian Observatory, foto deur David Malin

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel