Inhoudsopgawe
22 Desember, 1995
Skole in ’n krisis
Is ’n goeie skoolopleiding moontlik? Misdaad, geweld en geslagsonsedelikheid veroorsaak ’n krisis in skole. Wat word gedoen om beter onderrig te voorsien? Wat kan leerlinge en ouers doen om die krisis die hoof te bied?
5 Die soeke na ’n goeie skoolopleiding
7 Die sleutels tot ’n goeie skoolopleiding
12 ’n Suksesvolle wêreldwye skool
24 Gebede om vrede en herinneringe aan oorlog
25 Dokters het geleer uit my noue ontkoming
31 Saakregister vir die 76ste jaargang van Ontwaak!
32 Hulle het die eerste prys ontvang
Lees van ’n uitsonderlike gebeurtenis in die dorpie Sikasso wat die eerste van sy soort in hierdie land in Wes-Afrika was.
Die uitdaging om Tourette-sindroom te verduur 20
Lees van ’n neurologiese steurnis wat deur krampagtige spiertrekkings en stembandsametrekkings gekenmerk word. Is daar hulp vir lyers?