Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g95 6/22 bl. 32
  • Kan die dooies werklik die lewendes help?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Kan die dooies werklik die lewendes help?
  • Ontwaak!—1995
Ontwaak!—1995
g95 6/22 bl. 32

Kan die dooies werklik die lewendes help?

Mense wat in die lente van 1994 by die Moeder van Goeie Raad Katolieke Kerk in Louisville, Kentucky, VSA, verbygery het, het moontlik tot daardie gevolgtrekking gekom. Want daar kon hulle die teken gelees het wat hier gesien word: “BID TOT JOU AFGESTORWE DIERBARES. HULLE KAN HELP.”

Leer die Bybel dat die dooies die lewendes kan help? Lyk dit net asof die dooies sterf of lewe hulle in ’n ander vorm voort? Lewe hulle werklik iewers, en kan hulle ons help?

Vrae soos dié word in die traktaat Watter hoop vir afgestorwe dierbares? beantwoord. As jy graag ’n eksemplaar wil ontvang, of as jy ’n gratis tuisbybelstudie wil hê, kan jy gerus skryf aan Wagtoring, Privaatsak X2067, Krugersdorp, 1740 of na die gepaste adres op bladsy 5.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel