Inhoudsopgawe
8 Mei, 1995
Die raaisel agter die Alpynse Ysman
’n Gevriesde mummie wat in die Italiaanse Alpe gevind is, verskaf baie leidrade tot die lewe daar duisende jare gelede. Die Ysman is ook in geheimsinnigheid gehul.
3 Die mummie wat in die ys gevind is
4 Leidrade tot die raaisel van die Ysman
8 Insig in die Ysman se denke en sy wêreld
22 Die Slag van Maraton—die vernedering van ’n wêreldmoondheid
25 Is hierdie speletjie vir jou?
31 ’n Krap met ’n ongewone smaak
32 Die ontwikkeling van ’n gesonde gemeenskap
Veilige verkenning van die wêreld onder die golwe 15
Of jy nou snorkel- of skuba-duik, jy kan ’n fassinerende wêreld onder die water ontdek as jy die reëls volg.
Hoe kan jy, met die honderde godsdienste, sektes en kultusse wat daar is, uitvind watter een God se goedkeuring wegdra? Hierdie proses van uitska-keling sal jou help.