Inhoudsopgawe
8 Maart, 1995
Is jou voedsel werklik voedsaam?
Wêreldwyd is daar miljoene wat selde ’n waarlik voedsame maaltyd geniet. Swak voeding kan die dood tot gevolg hê. Is daar enige oplossings?
3 Hoe voedsaam is jou voedsel?
5 Hoe heilsame voedsel jou gesondheid kan verbeter
8 Loop op sand—na beter gesondheid
15 Australië se lawaaierige, lastige papegaaie
17 Daardie nuttige denkbeeldige lyne
21 Mode—die antieke Griekse styl
31 Het jy ’n perlemoenvlinder in jou tuin?
32 “Dit was baie moeilik om sonder hom groot te word”
Skep God behae daarin om ons te sien ly? 10
Baie mense glo opreg dat God behae daarin skep om gelowiges te sien ly. Is dit redelik? Is dit skriftuurlik?
’n Sonsverduistering en die fassinerende sterrekunde 12
Hoe vind ’n verduistering plaas? Watter rol speel die sterrekunde in die Bybel?
[Foto-erkenning op bladsy 2]
Photo courtesy of NASA/Finley-Holiday Film Corporation