Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g94 8/8 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Ontwaak!—1994
Ontwaak!—1994
g94 8/8 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

8 Augustus, 1994

OUERS—Ondersteun julle kinders!

In onlangse jare het probleme in die skoolstelsels drasties toegeneem. Hoe kan ouers hulle kinders help om hierdie probleme die hoof te bied?

3 Skole beleef ’n krisis

5 Help jou kind om probleme by die skool te hanteer

8 Ouers—Wees julle kind se voorspraak

11 ’n Verwoestende droogte in Suidelike Afrika

19 Guam se raaiselagtige siektes

22 ’n Gesellige manier om te onthaal

25 Die indrukwekkende wildeswaan

26 Haïti se gemmerbroodhuise

28 Ons beskou die wêreld

30 Van ons lesers

31 Landmyne—’n wêreldwye bedreiging

32 Tydskrifte wat in vandag se behoeftes voorsien

Mag Christene dobbel? 14

Dobbelary, hetsy wettig of nie, is iets algemeens. Wat is die Christelike beskouing daarvan?

Hoe kan ek ophou om heeltyd aan die ander geslag te dink? 16

Jongmense wil weet wat hulle kan doen om hulle denke in hierdie opsig te beheers.

[Foto-erkenning op bladsy 2]

Valentin/​The Cheaters, Giraudon/​Art Resource

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel