Inhoudsopgawe
8 Januarie, 1994
Ons stede Hulle stryd om oorlewing
Waarom verkies miljoene mense om, ten spyte van misdaad en oorbevolking, in stede te woon? Wat is party van die probleme wat stedelinge vandag teister? Hierdie is die inleidingsartikels van ʼn reeks wat in ses nommers van die Ontwaak! gaan verskyn.
3 “Laat ons vir ons ’n stad bou”
5 “Die stad is vol verdrukking”
8 “Op ’n reis deur al die stede”
14 Die land wat nooit smelt nie
22 Die Filippynse Hooggeregshof beslis ten gunste van vryheid van aanbidding
31 Waarom breek houtkappers nie hulle nek nie?
32 Gewete, waarom teister jy my so?
ʼn Dubbele lewe—Niemand hoef mos te weet nie 18
Party jongmense kan hulle ouers dalk maklik om die bos lei—maar watter prys moet hulle vir ʼn dubbele lewe betaal?
Wetenskaplikes lei die publiek om die bos 24
Wanneer dit by die ontleding van beenfragmente kom, speel wensdenkery dikwels ʼn groot rol, soos wetenskaplikes in Spanje met die “Man van Orce” ontdek het.