Inhoudsopgawe
8 Desember 1993
’n Wêreld sonder siekte—Is dit moontlik?
Mense word al eeue lank deur siekte geteister. Sal daar ooit ’n tyd aanbreek wanneer alle siektes oorwin sal word?
3 Dodelike Siektes Vier Hoogty
4 Waarom is “geneesbare” siektes terug?
20 Die stadslewe teen die heuwels van Caracas
23 Indrukwekkende reuse van die Noorde van Kanada
26 Plastiekgeld—Moet jý dit gebruik?
32 Is daar nog eksemplare beskikbaar?
Is gewelddadige TV-tekenprente skadelik? 11
Kinders bestee baie ure daaraan om na TV-tekenprente te kyk. Het dit ’n slegte uitwerking op hulle?
Wie kan my help om my probleme op te los? 15
Jongmense kom deesdae voor talle moeilike probleme te staan. Waar kan hulle hulp kry?