Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g93 4/8 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Ontwaak!—1993
Ontwaak!—1993
g93 4/8 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

8 April 1993

Die wetenskap Kan dit in ons behoeftes voorsien?

Uitdagings waarmee die wêreld nou te kampe het, moet die hoof gebied word indien die mensdom ’n ramp wil vryspring. Noudat ons op die drumpel van die 21ste eeu staan, word die vraag geopper: Sal die mensdom se soeke na wetenskaplike waarheid hierdie uitdagings die hoof kan bied?

3 Kan die wetenskap die uitdagings van die 21ste eeu die hoof bied?

6 Die wetenskap—Die mensdom se voortdurende soeke na waarheid

13 Jongmense vra . . .

Só baie huiswerk—Wat kan ek doen?

20 Miljoene ly—Kan hulle gehelp word?

24 Die Bybelse beskouing

Moet ons ons geloftes nakom?

26 Springende musikante van die insekwêreld

27 Blokkiesraaisel

28 Ons beskou die wêreld

30 Van ons lesers

31 Pedofielpriesters se slagoffers praat openlik

32 Onderwysers gee die skepping ’n kans

Tuisonderrigting—Is dit vir jou? 9

Tuisonderrigting kry jaarliks al hoe meer voorstanders by. Is tuisonderrigting die moeite werd om vir jou gesin te oorweeg?

Nie sneeu of reën of groot hoeveelhede bring die pos tot stilstand nie 16

Elke dag word miljoene posstukke hanteer. Wat word gedoen om te verseker dat jou brief sy bestemming sal bereik?

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel