Inhoudsopgawe
22 Desember 1992
Iets beters as Kersgeskenke
Miljoene mense geniet dit om vir ander iets te gee. Maar tydens die Kerstyd, wanneer honderdmiljoene mense meer as tydens enige ander tyd van die jaar gee, put baie geen vreugde daaruit om te gee nie. Waarom? Wat kan gedoen word?
3 Mededeelsaamheid—’n bron van vreugde
4 Het die gee van Kersgeskenke sin?
10 Iets beters as Kersgeskenke
13 Hoe aardbewingslagoffers gehelp is
31 Saakregister vir die 73ste jaargang van Ontwaak!
32 “Dit bring jou nader aan Christus”
“Die era van ontdekkings”—Teen watter prys? 17
Dit is geadverteer as die laaste wêreldtentoonstelling van hierdie eeu en is ’n huldeblyk aan die mens se ontdekkingsvermoë. Dit was ook ’n pleidooi vir eenheid om ons delikate planeet Aarde te beskerm.
Rusland se eerste internasionale byeenkoms van Jehovah se Getuies 23
Minder as ’n jaar ná die ondergang van Kommunisme in Rusland het meer as 46 000 Getuies in die grootste stadion van die beroemde stad St. Petersburg bymekaargekom.