Inhoudsopgawe
22 November 1992
Loodvergiftiging—Is jy en jou kinders in gevaar?
Lood kom oral in ons omgewing voor, en wetenskaplikes vind dat selfs ’n baie lae vlak van die metaal in die menseliggaam ’n ernstige gesondheidsbedreiging inhou—veral vir kinders. Wat kan gedoen word om ons en ons kinders te beskerm?
3 Loodvergiftiging—’n wêreldwye dilemma
6 Loodvergiftiging—die verwoestende uitwerking
11 Hoe om loodvergiftigingte voorkom
13 Chagas-siekte—’n kus van die dood
22 Die slagting by Luby se kafeteria
31 Wanneer ’n eiland terugkeer
Die bewaring van die vredeliewende pagiderm 14
Besoek ’n olifantweesinrigting in Sri Lanka waar Asiatiese olifantjies aangeneem en grootgemaak word.
“Die Nazi’s kon ons nie keer nie!” 18
Hitler se Nazi-bewind het alles probeer om ’n einde aan die bedrywighede van Jehovah se Getuies te maak. Lees die verhaal van een Getuie wat geveg het om ondanks jare van vervolging aan te hou preek.