Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g92 11/8 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Ontwaak!—1992
Ontwaak!—1992
g92 11/8 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

8 November 1992

Hoe beïnvloed vermaak jou lewe?

Ontspanning is ’n normale menslike behoefte. Maar die vermaaklikheidswêreld is ook die wêreld van groot sake. En net soos alles nie goud is wat blink nie, net so is alle vorme van vermaak ook nie noodwendig voordelig nie. Watter soort vermaak kies jy? Wat weerspieël jou keuse omtrent jou?

3 Die glansende vermaaklikheidswêreld

4 ’n Gebalanseerde beskouing van vermaak

8 Watter vermaak sal jy kies?

20 Die Bybelse beskouing

Behaag alle godsdienstige feeste God?

22 Jongmense . . .

Waarom toon my ouers nie groter belangstelling in my nie?

25 Verskeidenheid maak die Mexikaanse lewe interessant

28 Ons beskou die wêreld

30 Van ons lesers

31 ’n Dokter se roeping

32 Geheimsinnige ligte—Waar kom hulle vandaan?

Die Jesuïete—“Alles vir almal”? 11

Die Jesuiete is eeue lank al ’n magtige liggaam in die Katolieke Kerk. Hoe het hulle ontstaan? Wat is hulle oogmerke? Watter rol speel hulle vandag in die kerk?

Tarawera—Nieu-Seeland se vulkaniese ramp 16

Nieu-Seeland se Noordeiland het in 1886 sy eie “Vesuvius”-uitbarsting en “Pompeii”-vernietiging gehad. Opgrawings het interessante besonderhede van die “Begrawe dorpie” aan die lig gebring.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel