Inhoudsopgawe
8 Oktober 1992
Jy kan negatiewe emosies te bowe kom
Hoe ontstaan negatiewe emosies? Kan ons dit te bowe kom sodat dit nie ons lewe beheers of benadeel nie? Hoe het party die probleem met sukses te bowe gekom?
3 Negatiewe emosies—Kan jy dit te bowe kom?
5 Negatiewe emosies—Hoe kan jy dit te bowe kom?
8 Hoe party geleer het om negatiewe emosies te bowe te kom
20 Onder druk en die stryd om te lewe
Plakkersdorpe—swaar tye in die betonoerwoud 10
Honderde miljoene oor die hele wêreld woon sonder genoeg kos in oorbevolkte gebiede met onvoldoende huisvesting, water en sanitêre geriewe. Watter hoop het hierdie mense?
Die Niagara-waterval—’n tydlose juweel van die Amerikas 15
Die Niagara-waterval in Noord-Amerika is ’n wonder van die wêreld. Dié luisterryke waterval vul elke jaar miljoene besoekers met ontroering.