Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g92 9/22 bl. 31
  • Die voorkoming van wreedheid teenoor kinders, 1882

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Die voorkoming van wreedheid teenoor kinders, 1882
  • Ontwaak!—1992
  • Soortgelyke materiaal
  • Sal wreedheid ooit tot ’n einde kom?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2007
  • Wag geduldig
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1998
  • Ware hoop vir die kinders
    Ontwaak!—1994
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2007
Sien nog
Ontwaak!—1992
g92 9/22 bl. 31

Die voorkoming van wreedheid teenoor kinders, 1882

“DIE VERENIGING VIR DIE VOORKOMING VAN WREEDHEID TEENOOR KINDERS, 1882. Die Vereniging vir die Voorkoming van Wreedheid teenoor Kinders is in 1875 deur Henry Bergh in New York gestig. Die Vereniging, wat die eerste vereniging was wat beskerming van watter aard ook al vir mishandelde kinders in die stad New York gebied het, het sewe jaar na sy stigting jaarliks duisende klagtes ondersoek, kinders uit huise verwyder waar die toestande ongewens was en oortreders deur middel van die hof vervolg. Hierdie melodramatiese gravure beeld die tydige ingryping van amptenare in ’n woongebou uit.”—New York in the Nineteenth Century, deur John Grafton.

[Foto-erkenning op bladsy 31]

New York in the Nineteenth Century, by John Grafton, Dover Publications, Inc.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel